Liefste baba Aleah – mooiste klein mensie. Haar naam is vir my so besonders! Dit was net n plesier om vir julle die fotosessie te doen Janien – julle is pragtig saam!