Kersfees fotosessies 2020
Ek het die voorreg gehad om die Smit gesin te ontmoet en af te neem. Hulle is so n stralende, gelukkige gesin en dit was wonderlik om te sien.
Dankie vir die heerlike fotosessie Ruan, Hanlie,Etienne en Margeaux.
Hanlie se hare en grimering was gedoen deur Prentjie Mooi Grimering.
Related posts