Ek het die lekkerste fotosessie gehad saam met die dierbare Prins gesin. Is hulle nie net te mooi nie!? Hulle is so vol lewe en liefde, en boonop het ons so lekker gelag vir klein Hanre!

Baie dankies vir die heerlike middag en fotosessie Hanneke! Dit was n voorreg om julle te kon afneem. Ons maak gou weer so 😉