Ek is mal oor die Moore familie se fotosessie in die lavender! Hulle is so n pragtige gesin en die gelukkigheid straal uit hulle uit. Ons was geseënd  met die mooiste laat middag lig – perfek vir die spesiale fotos!

Baie dankie vir die heerlike fotosessie Wilna en Hansie – dis altyd lekker om julle voor my lens te he! Geniet die fotos 😀