Kyk net hoe vriendelik en stralend is hierdie pragtige dogtertjie, Mieke. Dit was so n plesier om haar af te neem saam met haar wonderlike ouers, Nadine en Williem.

Mieke se oulike rokkies is van Amelia Lilly Children’s Boutique.