Die pragtige Louw gesin straal voor die kamera! Hulle dogtertjie, Hanli is die dierbaarste bondeltjie liefde. Kyk net die glimlagte en die tandjies!

Klein Hanli was mal oor die gehekelde muis-poppie van Bella Poppelina. Daar was sommer baie drukkies en soentjies uitgedeel vir die muis!

Dit was so lekker om weer vir julle n fotosessie te doen, Louw gesin!