Hoe mooi is die Louw gesin!? Ons het so n lekker fotosessie saam gehad op n laat Sondag middag terwyl die son sak. Hierdie boetie en sussie is so lief vir mekaar en boetie wil net te graag soentjies uitdeel vir sy sussie en sy mamma 🙂