Wat n lekker middag en fotosessie saam met hierdie klompie mooi mense! Ons was geseënd met die mooiste weer vir n lekker groot familie sessie. Die kinders het hulself gate uit geniet en die see was definitief die perfekte keuse vir die fotosessie. Ek is mal oor die sagte kleure van die sonsak!

Dankie vir die heerlike fotosessie! Dit was so lekker om julle te kon afneem 😀 Ek hoop julle hou van elke foto en dat dit altyd spesiaal sal wees vir julle!