In hierdie album deel ek n paar fotos van al my Kersfees sessies vir 2020.

Daar is nog hier en daar n plekkie oop. Dit is vir sessies gedurende weeksdae. Die naweek sessies is ongelukkig reeds vol bespreek.

Die sessie is vir enige ouderdom babas en kinders asook families (5 mense op die meeste per sessie.) Die koste is tussen R1,200 en R1,600 afhangende van die paket keuse.

Kontak my gerus by info@elaineottophotography.co.za vir meer inligting.