~ Janse van Rensburg familie shoot ~

Wat n mooie familie! Die 3 sussies is te dierbaar, en so lief vir mekaar. Hulle het die buitelig en die mooi omgewing vreeslik geniet. Baie dankie aan Loch Lynne dat ons die fotos kon kom neem by julle.