Ek is so opgewonde om hierdie fotos met julle te deel! Dit was baie moeilik om net n paartjies te kies vir n sneak peek 😉

Op n heerlike, sonnige middag reg in die middel van die winter word ons geseen met hierdie ongelooflike mooi dag vir die Gerber gesin se familie fotosessie. Ek het my tyd met hulle so geniet!

Julle is n beautiful gesin, Karin! Baie dankie vir die lekker middag! Ek hoop julle geniet elke foto net so baie soos ek!