~ Dorfling familie ~

Die tyd van die jaar is so mooi vir n fotosessie in die buitelig! Een van my gusntelling locations is die lavender velde.
Die Dorfling familie was een van die eerstes voor my lens vir die jaar se sessies 💜
Die lavender sal nog daar wees tot einde Oktober vir die mammas wat so n sessie wil doen, ek het beskikbaarheid.