Mooie mamma Annelise en liefste Nina tussen die lavender. Mens sal nooit sê dit was so warm soos dit was as mens na hierdie fotos kyk nie – hulle lyk prentjie mooi! Dankie aan Minke Du Plessis wat hulle hare en Annelise se grimering gedoen het vir die fotos.

Dit was so lekker om julle weer te sien en af te neem Annelise! Ek hoop jy geniet die fototjies 🙂