Wat n spesiale ‘Mommy&Me’ fotosessie met Anje en haar twee pragtige kindertjies.

Leah en Xander is so oulik en het my laat glimlag met elke foto wat ek geneem het van hulle. Ek het vroeer die jaar vir Xander afgeneem met n newborn sessie, nou is hy 5 maande en het die mooiste ronde wangetjies en wakker ogies.

Mammas, as jy ook n buitelig fotosessie wil doen met jou gesin of kinders; ek het tans n winter spesiale aanbod beskikbaar vir Julie en Augustus. Kontak my gerus op info@elaineottophotography.co.za vir meer inligting.