*New* Rainbow balloon arch mini-sessions (Metallic)
Ontmoet vir Anika en Danie,
Wat n groot voorreg om Anika en Danie se swangerskap te kon af neem. Daar is geen einde aan hierdie mooie-amper-mamma nie! Sy straal behoorlik op 30 weke! Anika verwag haar eersteling en hulle opgewondenheid loop oor!
Ek sien vreelik uit om vir Diané te ontmoet oor n paar weke! Hou gerus my blad dop vir Diané se fotosessie binnekort.
Related posts