Ek deel graag vandag ons nuwe reeks fotosessies vir babas en kinders – Herfs is hier! Herfs is vir my so n mooi tyd van die jaar en die perfekte geleentheid vir mini-fotosessies. Ek is so opgewonde om vir Annapatat deel te he van die fotosessies – hulle verskaf n paar pragtige uitrustings vir die fotosessies.

Die Herfs is hier fotosessies word in my studio gedoen en is beskikbaar vir babatjies van 6 maande tot en met kinders van 3 jaar. Dogtertjies en seuntjies is welkom!

Die sessie is n 30minute fotosessie en sluit 15 fotos in vir R550.

Daar is slegs 10 plekkies beskikbaar! Kontak ons by info@elaineottophotography.co.za vir meer inligting en besprekings.

Ons sien uit om van julle te hoor 😀