Annemie was een van die babatjies wie ek nie kon afneem as n newborn nie a.g.v die lockdown. Ons het geduldig gewag tot sy 6 maande is en self regop kan sit om haar fotosessie te doen. Kyk net hoe oulik en pragtig is sy! En vol glimlagte!

Haar honde sussie – Truffle het ook saam gekom vir n paar fotos maar het eintlik meer belang gestel in wat buite aangaan 😉

Baie dankie vir die heerlike fotosessie, Mari! Ek is so bly ek kon uiteindelik die fotos van jou liefling vir jou neem.