Kira newborn (Sneak peek)

I have the most beautiful line-up of newborn sessions to share, starting with little Kira today. She is absolutely beautiful and so petite! She made my job such a pleasure as she gave me plenty of time to photograph her. I love her perfect little hand peeking out on these photographs! Danelle and Martin, it…

Wilna en Hansie Maternity

Dit was n pragtige middag vir Wilna se maternity fotosessie by die see! Geen wind en heerlike sonnige weer. Sy lyk ongelooflik mooi op 37 weke! Sy het ook so mooi gelyk in die maternity rokke wat ek bied saam met die see maternity fotosessies. Wilna en Hansie, dit was n voorreg om julle af…

Yusha Newborn

This sweet little boy came to visit me at only 7 days young. He is just absolutely beautiful and his skin is so perfect! He enjoyed being all wrapped up and snuggly warm for his shoot. I love the colours we used on him. It compliments his skin and dark hair so well! Thank you…

Zybrandt newborn

Hello liefste baba Zybrandt! Is hy nie net te dierbaar nie!? Ons het n wonderlike fotosessie met hom gehad. Ek is mal oor die foto waar hy direk vir die kamera kyk en die enetjie waar hy so half loer vir ons 😉 Baie geluk met julle babatjie, Lourens en Zonika! Julle is n pragtige…

Luan Newborn

Pragtige baba Luan en sy mamma Leani. Is hy nie net die mooiste babatjie nie!? Ons het n wonderlike fotosessie met hom gehad en hy het omtrent my hart laat smelt! Ek is mal oor die swart en wit fotos van hom!

Baie geluk met die geboorte van julle seun, Leani en Lodewyk!

Isabella Newborn

Dit was die grootste voorreg om vir kleine Isabella af te neem op 7 dae! Is sy nie net te mooi en dierbaar nie!? Ek en haar mamma, Anca was saam op skool en dit was wonderlik om vir haar die fotosessie te doen. Julle is so n pragtige gesin, Morne en Anca! Baie geluk…