Melissa en Kevin | Maternity

Vandag is ek baie opgewonde om Melissa en Kevin se maternity sessie te deel! Ons het n wonderlike middag saam gehad by die see terwyl die son sak om hierdie spesiale tydperk vas te vang. Hulle is so vol lewe en liefde, en boonop pragtig bymekaar! Melissa lyk so mooi op 36 weke van swangerskap!…

Emily newborn

Kyk net hierdie dierbare gesiggie! Baba Emily op 7 dae jonk. Is sy nie net te pragtig nie!? Sy is so n rustige babatjie en sy het baie lekker geslaap tydens haar heel eerste fotosessie. Sy het my werk n groot plesier gemaak! Ek is mal oor die sagte kleure wat ons gebruik het vir…

Marzanne Maternity

Can I just start off by saying how much I love these photographs taken in on orchard with white blossoms! I have been searching for a place with blossoms for very long and were incredibly happy when I found this stunning location! We had a wonderful shoot together, capturing this special time for Marzanne and…

Gerhard newborn

Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Gerhard is so n rustige babatjie met die mooiste wakker ogies. Ek kon heeldag my verkyk aan hom en fotos van hom neem! Ruan en Roanda, julle is so geseënd en dit was n plesier om die oggend saam met julle te kon spandeer! Baie geluk met julle…

Gina lifestyle newborn

Hierdie fotos laat my glimlag! Die Havenga gesin het n dogtertjie ryker geword! Pragtige prinsessie, Gina so tussen haar 3 boeties. Hulle het almal so mooi saam gewerk vir die fotosessie, ek was skoon verbaas. Hulle is alreeds so lief vir hulle sussie en wou baie graag drukkies en soentjies vir haar gee. Dankie vir…

Estian newborn (Sneak peek)

Hierdie seuntjie smelt my hart! Baba Estian op net 5 dae jonk. Hy is te dierbaar en hy het so mooi saamgewerk vir sy eerste fotosessie! Hy het die hele fotosessie verby geslaap en my werk n groot plesier gemaak! Swannie en Mareike dit was n voorreg om julle te ontmoet en om n maternity…