Jeanri newborn

Ek deel graag vandag baba Jeanri se sneak peek fototjies met julle. Sy is so dierbaar en n groot plesier gewees om af te neem! Haar mamma en pappa is baie trotse ouers; dit was so lekker om te sien hoe lief en trots pappa Rikus is op sy dogtertjie en mamma, Jenize. Hulle het…

Ross newborn

I am so happy that I got to photograph this sweet little boy! Introducing baby Ross at only 10 days young. He did so well for his first shoot and made my job such a pleasure. Thank you so much for choosing me to capture your beautiful boy, Chantelle and Christian! He is absolutely perfect!…

Simoné en Werner | Maternity

Vandag deel ek graag Simoné se see maternity fotosessie. Sjoe, wat n mooie mamma! Die see was die perfekte agtergrond vir hulle fotosessie en ons was geseënd met n baie mooi aand! Sy het pragtige gelyk in hierdie warm rooi rok verskaf deur Blossoms&Belle! Ek is saam met julle opgewonde oor die koms van julle…

Kian newborn

Vandag sluit ek die week af met liefste baba Kian se newborn sessie. Hy was net net 10 dae jonk op die dag van die fotosessie. Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Kian is so n rustige babatjie en hy het baie mooi saamgewerk vir sy fotosessie. Ek kon heeldag my verkyk aan hom…

Retha en Johan | Maternity

Hierdie is beslis n fotosessie wat uitstaan in my nege jaar loopbaan as fotograaf. Dit staan uit vir n klompie redes, maar grootliks oor die toestande waarin ons die fotos geneem het. Ek het nog nooit wind beleef soos op hierdie middag nie. Ons het die voorspelling fyn dopgehou en onsself voorberei vir wind. Ons…

Tania en Charl | Maternity

Dit was die grootste voorreg om weer vir die Du Plessis gesin n fotosessie te doen! Hierdie keer is dit n swangerskap sessie van mamma Tania. Mens sal nie sê dit is die derde bondeltjie liefde wat oppad is vir hierdie mooie mamma nie! Binnekort verwelkom hulle n sussie. Ek is seker sy gaan baie…

Cara Newborn

Liefste baba Cara – n bondeltjie liefde gegee aan haar mamma en pappa! Sy het so rustig geslaap vir haar fotosessie. Ek is mal oor die fotos van haar waar sy lekker snoesig toegedraai is in die blomme wrap! Dit was nog sover n baie gewilde wrap onder my mammas, nadat ek eers nie seker…

Emily newborn

Liefste baba Emily, so perfek geskape en te mooi vir woorde. Sy was n regte engeltjie vir haar fotosessie, tot haar honde boetie en sussie het mooi saamgewerk vir n paar fotos aan die einde van die fotosessie. Baie dankie Yolande en Joggie vir die lekker oggend en die voorreg om julle bondeltjie liefde te…

Sunè en Hannes | Maternity

Ek het n heerlike middag spandeer saam met Sunè, Hannes en hulle pragtige dogtertjie – Annebelle. Sunè lyk pragtig en straal behoorlik van opgewondenheid met hulle seuntjie wat oppad is. Sussie Annebelle is so lief vir haar mamma se magie en het tog te graag drukkies en soentjies uit gedeel! Ek sien uit daarna om hulle nuweling af…

Lian newborn

Pragtige baba Lian op 10 dae jonk. Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe dierbaar hierdie kleine mensie is nie! Hy het my hart gesteel. Lian is so n rustige babatjie en hy het so mooi saam gewerk vir sy fotosessie. Ek kon heeldag my verkyk aan hom en fotos van hom neem!…