Ruwan lifestyle newborn

My eerste lifestyle sessie van 2020 was vir die Van Sittert gesin. Hulle is so n pragtige gesin en het onlanks n seuntjie verwelkom. Klein Ruwan is te dierbaar en sy sussie is alklaar so lief vir haar baba boetie! Ek is mal oor die boetie en sussie fotos! So spesiaal. Baie dankie vir die…

Annalie newborn

Hello nuwe week! Vandag skop ek die week af met Annalie se newborn fotos. Is sy nie net die mooiste kleine liefie nie!?Sy was n absolute engel vir haar fotosessie en het my werk n groot plesier gemaak. Ek het my tyd met haar so geniet! Baie geluk aan haar mamma en pappa! Dankie vir…

Lizelle maternity

My laaste see fotosessie van 2019 was Lizelle se maternity sessie. Dit was so spesiaal om hierdie oomblikke vir haar te kon vasvang – ek en Lizelle was saam op skool n ken mekaar al van Laerskool af. Die see was die perfekte agtergrond vir hulle sessie, wind en al ūüėČ Lizelle, jy het so…

Lian newborn

Vandag begin ek die week met baba Lian se newborn fotosessie. Welkom in die w√™reld kleine mensie! n Dierbare seuntjie vir mamma Leandri en pappa Shaun. Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Lian is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip. Baie geluk met die geboorte…

Carel newborn

Kyk net hierdie bondeltjie liefde! Dierbare baba Carel. Hy was my laaste newborn sessie vir 2019, en dit was n besonderse spesiale fotosessie saam met sy mamma en pappa! Carel is so n rustige babatjie en het my werk n groot plesier gemaak. Hy is alreeds sy ouers se oogappeltjie, kyk net hoe straal die…

Alrina maternity

Ek het die mooiste fotosessies van einde 2019 wat ek nog nie kans gehad het om te deel nie. Dit was omtrent n dol jaar en voor ek my kon kry was Desember voor die deur. Daar is nog Kersfees sessies wat ek ook binnekort gaan deel, so julle kan weer saam met my Kersfees…

Jan-Gys newborn

Wat n pragtige seuntjie! 4,3 kg van pure liefde! Die Du Plessis gesin is geseend met n 3de toevoeging tot hulle gesin – n dierbare seuntjie. Is hy nie net te mooi nie!? Weerens baie geluk met julle seuntjie se geboorte Lize en Jean! Julle is so n mooi gesin. Baie dankie aan Bella Poppelina…

Léandri en Shaun | Maternity

Ek is so opgewonde om hierdie maternity fotosessie te deel! Kyk hoe pragtig lyk mamma L√©andri op 32 weke! Sy straal behoorlik! En hoe mooi is haar rok!? Dit is verskaf deur Blossoms&Belle. Baie dankie vir n heerlike middag en fotosessie L√©andri en Shaun! Ek is saam met julle opgewonde oor die koms van julle…

Michael lifestyle newborn

n Dierbare seuntjie word bygevoeg by die Duvenhage gesin. Welkom in die w√™reld pragtige baba Michael en baie geluk aan sy pappa en mamma met hulle seuntjie se geboorte! Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Michael is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip. Baie dankie…