Jessica maternity

I had such a wonderful shoot with Jessica and Cameron at the beach, despite the cold air setting in towards the end of the shoot. They are expecting their first little one, a girl. Pregnancy suits Jessica so well! She looks so beautiful at 34 weeks. The colours in the light and clouds were just…

Josh newborn

Vandag deel ek hierdie boneltjie liefde se newborn fotosessie. Baba Josh is die perfekste klein mensie en ek het so n lekker fotosessie met hom gehad! Groot boeta Kian is so n rustige seuntjie en wou tog te graag sy nuwe baba boetie vashou en liefde gee. Baie geluk met julle pragtige seuntjie, Anel en…

Blake newborn

Welcome to the world beautiful baby Blake! As I will not be doing any sessions for the next 3 weeks, I will finally have enough time to complete all my editing and get ahead with my work. All mommies waiting for their galleries, there is something for you to look forward to during this time…

Johanita maternity

Dit is altyd vir my n voorreg om hierdie spesiale tydperk vir paartjies vas te vang op kamera. Ek het n heerlike middag spandeer saam met Johanita en Francois by die see terwyl die son sak vir hulle swangerskap fotosessie. Dit was n prentjie mooi aand! Johanita jy lyk so mooi met jou ronde magie…

Noah newborn

So n pragtige seuntjie gegee aan pappa Andre en mamma Lizelle. Noah is so dierbaar en hy was die rustigheid self vir sy newborn fotosessie. Hy het alreeds so diep in sy ouers se harte ingekruip – ek dink die fotos som dit so mooi op! Kyk net al die liefde wat straal. Geniet julle…

Emily newborn

Liefste poppie, Emily. Sy is die mooiste ou dingetjie, met die pinkste lippies en ronde wangetjies! Ek kon my verkyk aan die totale perfekte klein mensie. Baie geluk met julle pragtige dogtertjie, Elizma en Gerhard! Ek weet sommer sy gaan vir julle hope vreugde en liefde verskaf. Dankie dat ek haar kon afneem. Sy is…

Ewan newborn

Kleine Ewan op net n paar daggies jonk. n Regte bondeltjie liefde! Ek het so n lekker fotosessie met hom en sy wonderlike ouers gehad! Hy het so lekker geslaap vir die fotos en was heeltemal onbewus van die verwondering wat om hom aangaan. Dankie Leana vir die heerlike middag en dat ek julle liefling…

Anika newborn

Hello Maandag en hello liefste baba Anika! So n dierbare bondeltjie liefde bygevoeg by die Livesay gesin. Haar boetie Rayno is mal oor sy baba sussie en was so saggies met haar. So wonderflik om te sien! Sy het alreeds so diep in haar mamma en pappa se hart ingekruip. Is sy nie net te…

Debbi maternity

I am so happy to share this beach maternity session today! Beautiful mommy-to-be for the second time, Debbi and her loving little family. I was thrilled when Debbi asked me to capture this special time for her. Always so special to photograph returning clients and to see their family grow. Debbi looks amazing on 32…

Robyn maternity

Ek deel graag vandag Robyn se maternity fotosessie. Ons het n heerlike, warm middag saam spandeer om hierdie spesiale tyd vas te vang. Die gelukkigheid en liefde straal uit Robyn en Clyde terwyl hulle wag op hul seun se koms. Robyn dra so mooi en klein! Ek kon amper nie glo sy is al so…