Andre newborn

Welkom in die wêreld liefste baba Andre! Die klein mannetjie het vir my en sy mamma in vervoering gehad oor hoe mooi hy is en hoe mooi hy saamgewerk het vir die fotosessie. Kyk net daai perfekte gesiggie en donker haartjies! Te dierbaar vir woorde! Baie geluk met julle pragtige bondeltjie liefde, Andre en Danielle.…

Melissa maternity

Mooie mamma Melissa op 35 weke. Wat n voorreg om weer vir julle n maternity fotosessie te doen! Altyd lekker om julle voor my lens te he en te sien hoe julle gesin groei. Na n regte winter storm ‘n paar dae vroeër, het die weer net betyds opgeklaar vir die fotosessie en het ons…

Hudson lifestyle baby

This shoot is so close to my heart! I am delighted that I could finally do a shoot for the beautiful Lloyd family after missing the opportunity to photography baby Hudson as a newborn. He is 4 months now and the biggest bundle of love! He is such a content baby and he has the…

Emma newborn

Welcome to the world beautiful baby Emma! I am soooo happy that we were able to do Emma’s newborn shoot. I have been photographing the Hill family for such a long time, from Lara’s first maternity + newborn + cake-smash + family sessions and Christmas sessions. Sadly we missed her second maternity session due to…

Robyn maternity

The beautiful Avenant family is expecting another little bundle of love. Big sister, Olivia is so excited about her baby sister arriving soon. I had such a wonderful afternoon capturing these memories for them on a beautiful and sunny winter’s afternoon. I love the warm colours of the vineyards and leaves. Thank you for the…

Gabriella lifestyle newborn

The last shoot I did before lockdown started is this lifestyle shoot of beautiful baby Gabriella. We did her shoot in the comfort of their home, when Gabriella was one month young.She is such a little bundle of love and happiness. Oh how I miss working with the little babies during this time! I still…

Mareike maternity

Ek is so opgewonde om vandag Mareike se maternity sessie te deel! Dit was beslis n fotosessie vir die boeke! Ons het n heerlike middag saam spandeer om Mareike se tweede swangerskap vas te vang by Kampsbaai. Mareike lyk pragtig en straal behoorlik van opgewondenheid met hulle seuntjie wat oppad is. Groot boeta Estian is tog…

Larah newborn

Introducing beautiful baby Larah and her family. I enjoyed every minute from their shoot, so much love lives here! Their two princess are the sweetest and are definitely going to be best friends in the future! I were so happy that we could include their adorable Great Dane for some photographs. Thank you so much…

Mari maternity

Ek was so opgewonde toe Mari my kontak om vir hulle n maternity en newborn fotosessie te doen. Ek het hulle verlowings fotosessie so paar jaar gelede gedoen. Mari lyk so mooi met haar ronde magie! Hulle eerste baba, naamlik Truffle die beagle het ook saam gekom vir die fotosessie. Ek is mal daaroor om…