Louw familie

Hoe mooi is die Louw gesin!? Ons het so n lekker fotosessie saam gehad op n laat Sondag middag terwyl die son sak. Hierdie boetie en sussie is so lief vir mekaar en boetie wil net te graag soentjies uitdeel vir sy sussie en sy mamma đŸ™‚

Smit familie

Ek het die voorreg gehad om die Smit gesin te ontmoet en af te neem. Hulle is so n stralende, gelukkige gesin en dit was wonderlik om te sien.
Dankie vir die heerlike fotosessie Ruan, Hanlie,Etienne en Margeaux.
 
Hanlie se hare en grimering was gedoen deur Prentjie Mooi Grimering.

Gerber familie fotosessie

Kyk hoe pragtig is die Gerber gesin! Ons het n heerlike middag saam spandeer op n sonnige Sondag. Hulle het die fotosessie so n plesier gemaak met hulle spontane liefde en vriendelikheid. Dit was n voorreg om julle af te neem Petro, Dian en Jean! Meer fotos sal in die nuwe jaar volg..

Nicolette & Keiran | Mommy&Me shoot

I have such a special place in my heart for Nicolette and her little boy, Keiran. When I met Nicolette for her maternity shoot a few months ago, I immediately sensed her beautiful spontaneous personality and loved it! Since then, we became friends and both share a similar love for photography, babies and dogs. She…

Christmas sessions 2016

It has been the biggest honour meeting and photographing all these beautiful children for Christmas! Thank you to all the mommies who have bought their little ones for photos. I am sure your Christmas cards are going to be super special this year đŸ˜‰ A special thank you to all my existing clients who have…