Robertson family

Say hello to the beautiful Robertson family! They are such a loving and kind family, and I had the best time doing this family shoot for them. Their two girls are the sweetest, with such gentle and pure hearts. I love the colour scheme they wore for the shoot! Thank you for such a lovely…

Theron familie

Ek het so n lekker middag en fotosessie gehad saam met die Theron gesin. Soveel liefde en geluk wat straal! Hulle het 3 pragtige kinders met die mooiste maniere en vriendelikste gesiggies. Daar was n groot roomys beloning aan die einde van die fotosessies vir almal wat mooi saam gewerk het 😀 ek dink dit…

Du Plessis family (Sneak peek)

This time of the year is always filled with beautiful family sessions. I had such a wonderful shoot with the Du Plessis family! They reminded me why I do what I do and why I love it so much! Amelia is such a sweet and happy little girl. She made my job an absolute pleasure…

Women’s month 2018 | Promotion shoot

I am so happy to introduce our Women’s month promotion shoot for 2018 – The theme for this year is family generation! A generation shoot is something so special; it captures the people closest to you and freeze a moment never to be forgotten. Our Generation sessions will be available for 4 dates only, and…

Louw familie

Hoe mooi is die Louw gesin!? Ons het so n lekker fotosessie saam gehad op n laat Sondag middag terwyl die son sak. Hierdie boetie en sussie is so lief vir mekaar en boetie wil net te graag soentjies uitdeel vir sy sussie en sy mamma 🙂

Smit familie

Ek het die voorreg gehad om die Smit gesin te ontmoet en af te neem. Hulle is so n stralende, gelukkige gesin en dit was wonderlik om te sien.
Dankie vir die heerlike fotosessie Ruan, Hanlie,Etienne en Margeaux.
 
Hanlie se hare en grimering was gedoen deur Prentjie Mooi Grimering.