Laubscher familie (Sneak peek)

Ek het onlanks die vorreeg gehad om vir die 3de keer n fotosessie vir die Laubscher gesin te doen. Ek was so aangenam verras om te sien hoe groot en oulik hulle dogtertjie, Emma geword het. Sy is so dierbaar en vol lewe! Dankie vir die heerlike middag, Marelise en Jaco! Dit is altyd n…

Women’s month 2018 | Promotion shoot

I am so happy to introduce our Women’s month promotion shoot for 2018 – The theme for this year is family generation! A generation shoot is something so special; it captures the people closest to you and freeze a moment never to be forgotten. Our Generation sessions will be available for 4 dates only, and…

Herfs is hier | Promosie fotosessie

Ek deel graag vandag ons nuwe reeks fotosessies vir babas en kinders – Herfs is hier! Herfs is vir my so n mooi tyd van die jaar en die perfekte geleentheid vir mini-fotosessies. Ek is so opgewonde om vir Annapatat deel te he van die fotosessies – hulle verskaf n paar pragtige uitrustings vir die fotosessies.…

Larizelle | Woud Prinses

Mooiste Larizelle, sy is n regte klein prinsessie! Sy is so fotogenies en natuurlik voor die kamera – die perfekte kombinasie vir my promosie fotosessie. Ek het so n lekker fotosessie met haar gehad! Die tweede reeks nuwe fotosessies wat ek bekendstel is; Woud Prinses. Soos die naam dit stel, word die fotosessies in die…

Leane | See Prinses

Ek is so opgewonde om hierdie fotosessie te deel vandag! Is dit nie net die mooiste dogtertjie wat julle al gesien het nie!? Sy is so n vrolike en sprankelende klein mensie! Mense vra my altyd hoe ek dit regkry om kinders af te neem en mooi fotos van hulle op kamera vas te vang.…

Zia cake-smash

Die eerste cake-smash sessie vir 2018 was vir mooiste Zia! Dit was n plesier om hierdie ‘set-up’ te maak en haar af te neem vir haar eerste verjaarsdag. Sy het soos n dame aan die koek geëet en mooi tussen in vir ons geglimlag. Ek het haar mamma afgeneem toe sy swanger was met haar en…