Milah cake-smash

Waar begin ek om Milah se oulikgeid te beskryf!?? Sy is die mees vriendelikste dogtertjie met die mooiste rooi wangetjies en groot blou ogies! Ek het haar so geniet en kon nie genoeg kry van al die glimlagte nie 😀 Kyk net die tandjies mamma! Ek is mal oor die uiltjie tema en die pastel…

Gregory-Wayne cake-smash

Kyk net hierdie gesiggie!! Te dierbaar vir woorde! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag kleine mensie, en ook baie geluk aan sy mamma en pappa. Ek is mal oor Gregory-Wayne se ‘All white’ cake-smash met n bietjie kleur hier en daar. Ons wou iets tydloos en eenvoudig geskep het vir sy fotosessie. Die koek is…

Dané cake-smash

Ek is so opgewonde om vandag Dané se eerste verjaarsdag fotosessie te deel! Sy is die vriendelikste dogtertjie met die mooiste glimlag en sprankelende geaardheid. Ons het die lekkerste cake-smash sessie met haar gehad. Sy het elke oomblik van haar fotosessie geniet! Die tema was n vrugte cake-smash en bubble bath. Ek is mal oor…

Ayla cake-smash

Ayla word een! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste poppie! Sy het haar verjaarsdag kom vier met n cake-smash sessie, maar sy was nie te geïnteresseerd in die koek nie; gelukkig kon ek steeds mooi fotos van haar neem met die koek in die fotos 😉 Sy het die mooiste pink wangetjies, donker haartjies en…

Estian cake-smash

Veels geluk met jou heel eerste verjaarsdag liefste Estian! Hy het sy verjaarsdag by my kom vier met n cake-smash sessie. Die tema was ‘Woodlands&Fox’ om aan te sluit by sy partytjie se tema. Ek is mal oor die pragtige koek gemaak deur Playful Baking! Estian het die bubbles en ander dekor meer geniet as…

Miandro cake-smash

Miandro word een! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag kleine mensie! Ons het die lekkerste fotosessie gehad om sy eerste evrjaarsdag te vier..en hoe dan nou anders as met n cake-smash! Hy het ons omtrent vermaak met sy oulikgeid! Die tema van die fotosessie was wolkies en lugbalonne. Kyk net hoe oulik is hy aangetrek!…

Amelia cake-smash

Vandag deel ek graag Amelia se ‘Tropical Flamingo’ cake-smash met julle. Hierdie verjaarsdag meisie het elke minuut van haar fotosessie geniet en ons omtrent laat ‘werk’ vir hierdie fotos van haar 😉 Sy het so lekker aan die koek geëet en haar voete daarin gedruk! Ek is mal oor die kleure en tema van die…

Jandré cake-smash

Waar begin ek om hierdie oulike mensie en sy fotosessie te beskryf!? Klein Jandré is so n oulike seuntjie en ons het elke oomblik van sy fotosessie geniet! Hy was baie bedrywig en het gesorg dat ons almal n baie goeie oefen-sessie inkry. Tot ouma en oupa was daar en het saam op en af…

Andrew cake-smash

Happy birthday little Andrew! What a fun and beautiful cake-smash in my favourite colours. Andrew enjoyed the shoot so much! He was extremely intrigued with the cake; the texture and the taste. I got to capture some beautiful smiles and expressions of him having fun and showing his personality. What a little cutie!? Beautiful cake…

Lynn-Mari cake-smash

Hoe hou mens se hart hierdie poplap se oulikgeid!? Pragtige Lynn-Mari vier binnekort haar eerste verjaarsdag en ons het dit solank gevier met n cake-smash fotosessie. Haar mamma het die oulikste idees gehad vir die fotosessie om by haar partytjie aan te sluit. Ek is mal oor die kleure, die tema en natuurlik die koek!…