Kyk net hierdie dierbare gesiggie!
Pragtige Xivan het al in Februarie sy eerste verjaarsdag gevier, maar ons kon nou eers sy spesiale daggie behoorlik vier met sy cake-smash sessie. Hy het dit so geniet!
Sy tema was ‘Mr ONEderful’ en ek is mal oor die kleure en die koek!
Baie dankie aan Playful Baking vir nog n beautiful koek!











