Pragtige poplap, Mine het haar eerste verjaarsdag gevier met n cake-smash sessie. Sy het ons so lekker laat lag vir haar oulike gesigsuitdrukkings! Ek is mal oor die pastel kleure wat ons gebruik het vir haar fotosessie! Baie geluk met haar eerste verjaarsdag Gerrit en Henriette! Dit was n voorreg om haar weer te kon afneem!

Die koek is verskaf deur Playful Baking.

Meer fotos sal binnekort volg..