Miandro word een! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag kleine mensie! Ons het die lekkerste fotosessie gehad om sy eerste evrjaarsdag te vier..en hoe dan nou anders as met n cake-smash!

Hy het ons omtrent vermaak met sy oulikgeid! Die tema van die fotosessie was wolkies en lugbalonne. Kyk net hoe oulik is hy aangetrek!

Baie dankie vir die heerlike fotosessie Lee-Anne en Pierre! Dit was baie lekker om die fotosessie vir julle te doen!

Koek is gemaak deur Playful Baking.