Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Lieben!

My sussie se seuntjie het onlanks een geword, en natuurlik het ek vir hom n cake-smash sessie gedoen 🙂 Hy is te dierbaar vir woorde! Hy het so rustig aan die koek geëet en homself verkyk aan al die versierings vir die fotosessie.

Ons is baie lief vir jou Lieben! Bly altyd so vriendelike en liefdevolle seuntjie.