Lenicque se ‘Roomys’ tema cake-smash sessie was soveel pret! Sy het ons so vermaak met haar oulikgeid en giggel laggies. Kyk net daai smiles!

Baie geluk met julle poppie se eerste verjaarsdag Helmut en Bianca. Sy is net n bondeltjie vreudge en liefde! Ek het haar so geniet 🙂

Die pragtige koek is gemaak deur Playful Baking.