~ Leah cake-smash ~

Veels geluk met jou heel eerste verjaarsdag liefste Leah! Bly altyd so vriendelike, ligstraal dogtertjie ✨
Mooie koek is gemaak deur The Cake Queen.