Ilene het haar eerste verjaarsdag kom vier met n ‘Candyland’ cake-smash sessie. Ek is mal oor die kleure, die tema en die koek! Dit het so mooi gepas by Ilene.

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Ilene! Baie dankie aan Playful Baking vir die pragtige koek – dit was een van my gunstellinge nog!

Mooiste pienk geheklde mat verskaf deur Bella Popellina.