Kyk net hierdie gesiggie!! Te dierbaar vir woorde! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag kleine mensie, en ook baie geluk aan sy mamma en pappa.

Ek is mal oor Gregory-Wayne se ‘All white’ cake-smash met n bietjie kleur hier en daar. Ons wou iets tydloos en eenvoudig geskep het vir sy fotosessie. Die koek is gemaak deur Playful Baking.