~ Gideon cake-smash ~

Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag liefste Gideon! Ek is mal oor die lugbalon tema vir sy cake-smash shoot en die pragtige koek. Gideon het homself gate uit geniet!