Hierdie cake-smash fotosessie maak my hart so gelukkig! Gerhard het die fotosessie en die koek vreeslik baie geniet! Ons het so lekker gelag vir sy gesigsuitdrukkings en net omdat hy so oulik is. Kyk net sy mooie dimpels 🙂

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag Gerhard!

Die koek is gemaak deur Playful Baking.