Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag Carel’tjie! Jy is so n oulike en liefdevolle seuntjie.

Ons het vir Carel n plaas tema cake-smash sessie gedoen. Hy was mal oor al die dekor en wou aan alles vat. Die bad sessie aan die einde was die grootste bederf vir hom – hy het dit so geniet!

Alrina en Carel, baie dankie dat ek weer vir julle kon fotos neem en baie geluk met julle seuntjie se eerste verjaarsdag! Ek sien julle gou weer 😉

Die koek is gemaak deur Playful Baking.