Ayla word een! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste poppie! Sy het haar verjaarsdag kom vier met n cake-smash sessie, maar sy was nie te geïnteresseerd in die koek nie; gelukkig kon ek steeds mooi fotos van haar neem met die koek in die fotos 😉

Sy het die mooiste pink wangetjies, donker haartjies en groot bruin ogies. Te pragtig! Baie geluk met haar eerste verjaarsdag Gigi en Henry!

 Die koek is gemaak deur Playful Baking.