Lezanne en Uys | Maternity

Dit is vir my altyd n voorreg om hierdie spesiale tydperk vir paartjies op fotos vas te vang. Ek het n heerlike middag spandeer saam met Lezanne en Uys tussen die bome terwyl die son sak vir hulle swangerskap fotosessie op 34 weke. Lezanne jy lyk so mooi met jou ronde magie en jy het…

Robertson family

Say hello to the beautiful Robertson family! They are such a loving and kind family, and I had the best time doing this family shoot for them. Their two girls are the sweetest, with such gentle and pure hearts. I love the colour scheme they wore for the shoot! Thank you for such a lovely…

Marlize en Andren | Maternity

Hierdie pragtige gesin word binnekort n sussie ryker. Ons het n heerlike middag saam spandeer om hierdie spesiale tydperk op kamera vas te vang. Ek is mal oor Marlize se blommerok! Die kleure het so mooi gelyk teen die groen gars, en lyk sy nie net pragtig met haar klein ronder magie nie!? Ek is…

Jeanri newborn

Ek deel graag vandag baba Jeanri se sneak peek fototjies met julle. Sy is so dierbaar en n groot plesier gewees om af te neem! Haar mamma en pappa is baie trotse ouers; dit was so lekker om te sien hoe lief en trots pappa Rikus is op sy dogtertjie en mamma, Jenize. Hulle het…

Ross newborn

I am so happy that I got to photograph this sweet little boy! Introducing baby Ross at only 10 days young. He did so well for his first shoot and made my job such a pleasure. Thank you so much for choosing me to capture your beautiful boy, Chantelle and Christian! He is absolutely perfect!…

Hanré newborn

Welkom in die wêreld baba Hanré! n Dierbare seuntjie vir mamma Retha en pappa Johan. Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Hanré is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip. Baie geluk met die geboorte van julle seuntjie. Julle is n pragtige gesin! Meer fotos sal…

Simoné en Werner | Maternity

Vandag deel ek graag Simoné se see maternity fotosessie. Sjoe, wat n mooie mamma! Die see was die perfekte agtergrond vir hulle fotosessie en ons was geseënd met n baie mooi aand! Sy het pragtige gelyk in hierdie warm rooi rok verskaf deur Blossoms&Belle! Ek is saam met julle opgewonde oor die koms van julle…

Connor en Hunter cake-smash

As hierdie tweetjies jou nie laat glimlag nie, dan weet ek nie wat sal nie 😉 Kyk net die gesiggies! Te dierbaar vir woorde! Connor en Hunter het tog te lekker gemors. Hulle het nie baie van die koek geëet nie maar wel lekker gemors. Soos regte seuntjies! Ek is mal oor die uitkoms van…

Kian newborn

Vandag sluit ek die week af met liefste baba Kian se newborn sessie. Hy was net net 10 dae jonk op die dag van die fotosessie. Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Kian is so n rustige babatjie en hy het baie mooi saamgewerk vir sy fotosessie. Ek kon heeldag my verkyk aan hom…

Isabel cake-smash

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag Isabel lief! Sy het haar verjaarsdag kom vier met n cake-smash sessie, en sy het haarself gate uit geniet. Die helte van die koek was daarmee heen. Ek is mal oor die tema wat haar mamma gekies het om aan te sluit by haar partytjie – ‘ Tropical &…