Liané cake-smash

Pragtige poppie, Liané het haar eerste verjaarsdag gevier met n cake-smash fotosessie. Is sy nie te mooi nie!? Haar rokkie en kopband is vanaf Amelia Lilly Children’s Boutique. Sy was ongelukkig nie te mal oor die koek nie, maar gelukkig kon ons steeds mooi fotos van haar neem al het sy nie veel van die…

Lana Newborn

Welcome to the world beautiful baby Lana! She was a little bit older than most of my newborns, but she surprised me with how well she slept and didn’t mind me working with her at all. Look at her beautiful lashes and soft pink lips!

Tiana Cake-smash

This gorgeous girl enjoyed every minute of her cake-smash shoot and completely smashed the cake! We had so much fun watching her make a total mess with the cake. She is the first girl I have done a cake-smash for that completely smashed the cake! I love the custom set-up we did for her shoot.…

Izelle Cake-smash

Izelle se mooie cake-smash sessie. Kyk net hoe mooi is sy met haar pot blou oe en donker hare! Ek is mal oor die helder pienk en kleure wat ons gebruik het vir haar sessie. Sy was nie baie geïnteresseerd in die koek nie, gelukkig kon ek steeds mooi fotos van haar neem met die koek…

Olsen Family

I met the Olsen family on a beautiful Sunday afternoon for their family shoot. They are such a happy and joyful family and I enjoyed every minute with them!
How adorable are their children!? Just look at their happy faces!

JJ cake-smash

Happy birthday baby JJ! What a fun and beautiful custom cake-smash in my favourite colours. JJ enjoyed eating and smashing the cake so much! I got to capture some beautiful smiles of him having fun and showing his personality. What a little cutie he is!?

Beautiful, ombre cake supplied by Playful Baking!

Layla Newborn

Baba Layla is te mooi vir woorde! Haar donker hare en sagte pienk lippies is so mooi. Ek het myself omtrent verkyk aan haar mooigeid! Sy was n regte engeltjie vir die fotosessie.
Dankie Caren vir die heerlike fotosessie en die voorreg om vir Layla te kon afneem!

Geluk met julle pragtige gesin van 4.

Zia cake-smash

Die eerste cake-smash sessie vir 2018 was vir mooiste Zia! Dit was n plesier om hierdie ‘set-up’ te maak en haar af te neem vir haar eerste verjaarsdag. Sy het soos n dame aan die koek geëet en mooi tussen in vir ons geglimlag. Ek het haar mamma afgeneem toe sy swanger was met haar en…

Smit familie

Ek het die voorreg gehad om die Smit gesin te ontmoet en af te neem. Hulle is so n stralende, gelukkige gesin en dit was wonderlik om te sien.
Dankie vir die heerlike fotosessie Ruan, Hanlie,Etienne en Margeaux.
 
Hanlie se hare en grimering was gedoen deur Prentjie Mooi Grimering.