Leah cake-smash

Liefste Leah word 1. Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag poplap! Jy is jou mamma en pappa se oogappel en so n pragtige dogtertjie. Ek is mal oor die ‘eenvoud’ van Leah se sessie met sagte pienk en n bietjie groenigheid. So mooi gepas by haar persoonlikheid! Baie dankie vir die heerlike fotosessie Carmen…