Lise cake-smash

Julle wil nie hierdie cake-smash sessie mis kyk nie! Ek belowe dit gaan jou dag maak 😀 Kleine Lise het haar fotosessie en die koek SO geniet! Die fotos getuig daarvan. Die vreemde gevoel van die koek en soet smaak het haar omtrent besig gehou en het die oulikste gesiggies opgelewer. Kyk net daai pragtige…