Lienke newborn

Pragtige baba Lienke – jy het alklaar so diep in jou mamma en pappa se harte ingekruip. Dit was baie duidlik sigbaar met die fotosessie. Die liefde straal behoorlik en dis so mooi om te sien! Klein Lienke was n regte engeltjie vir haar fotosessie. Sy het rustig in haar pappa se arms aan die…

Prins familie

Ek het die lekkerste fotosessie gehad saam met die dierbare Prins gesin. Is hulle nie net te mooi nie!? Hulle is so vol lewe en liefde, en boonop het ons so lekker gelag vir klein Hanre! Baie dankies vir die heerlike middag en fotosessie Hanneke! Dit was n voorreg om julle te kon afneem. Ons…