Lenicque cake-smash

Lenicque se ‘Roomys’ tema cake-smash sessie was soveel pret! Sy het ons so vermaak met haar oulikgeid en giggel laggies. Kyk net daai smiles! Baie geluk met julle poppie se eerste verjaarsdag Helmut en Bianca. Sy is net n bondeltjie vreudge en liefde! Ek het haar so geniet 🙂 Die pragtige koek is gemaak deur…

Suzaan maternity

Suzaan en Pieter se fotosessie was n droom – mooiste weer by die see, geen wind en twee amazing mense! Suzaan het so mooi gelyk, die klein ronde magie pas haar baie goed. Die twee rokke wat sy gedra het is my twee nuutste rokke, beskikbaar aan my mammas om te huur vir hulle maternity…