Liliana newborn

Mooiste poppie, met die mooiste naam – Liliana! Is sy nie net te dierbaar en pragtig vir woord nie!? Dit was so n spesiale fotosessie! Ek stap al n lang paadjie met Melissa en Kevin, van Melissa se eerste swangerskap en newborn en alles tussen-in tot nou met die geboorte van hulle liefling dogtertjie. Dit…