Mari maternity

Mari en Andries, waar begin ek!? Dit was so n voorreg om julle voor my lens te he en om hierdie spesiale tyd vir julle vas te vang op kamera! Julle is die oulikste paartjie en julle gaan WONDERLIKE ouers wees vir daai bondeltjie liefde. Ek is so dankbaar die weer het uiteindelik saam gespeel…