Emily-Ann cake-smash

Wat n voorreg was dit om vir hierdie poppie n cake-smash sessie te doen op haar eerste verjaarsdag. Emily-Ann is so n dierbare klein mensie, ek het haar so geniet! Sy het die mooiste groot blou ogies! Die fotosessie se tema is Unicorn en haar mamma het die oulikste uitrusting laat maak om by die…