Amaya cake-smash

Amaya word 1! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste poppie. Ons het n blomme en skoenlapper tema cake-smash sessie gedoen vir Amaya om hierdie spesiale dag te vier. Sy was so bietjie skamerig aan die begin, maar dit het vinnig verander in groot opgewondenheid toe ons eers die koek nader bring. Sy het haarself…