Gerber familie

Ek is so opgewonde om hierdie fotos met julle te deel! Dit was baie moeilik om net n paartjies te kies vir n sneak peek 😉 Op n heerlike, sonnige middag reg in die middel van die winter word ons geseen met hierdie ongelooflike mooi dag vir die Gerber gesin se familie fotosessie. Ek het…